Cahora Bassa-dam

Cahora Bassa-dam
Uitsig oor die Cahora Bassa-dam.
Uitsig oor die Cahora Bassa-dam.
Amptelike naam Cahora Bassa
Ander naam Cabora Bassa
Ligging
Provinsie/Land Mosambiek
Koördinate 15°40′S 31°50′O / 15.667°S 31.833°O / -15.667; 31.833
Dam in Zambezirivier
Doel Opgaardam, hidroëlektrisiteit
Konstruksie begin 1969
Openingsdatum 1974
Soort dam Dyk
Hoogte van wal 165 meter
Lengte van wal 303 m
Bakmaat 55,8 km³
Reservoir Cahora Bassa

Die Cahora Bassa-dam, vroeër ook Cabora Bassa genoem, is 'n mensgemaakte studam en stumeer in die Tete-provinsie van Mosambiek. Die dam is tussen 1969 en 1974 as een van die grootste studamme ter wêreld gebou.

Cahora Bassa is die vierde grootste dam in Afrika. Slegs die Karibameer, Voltameer in Ghana en die Nassermeer (Aswandam) in Egipte se wateroppervlak is groter as Cahora Bassa s'n.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search