Capricorn-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Capricorn
Kaart van Suid-Afrika wat Capricorn in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC35
Plaaslike munisipaliteite Aganang, Blouberg, Lepelle-Nkumpi, Molemole, Polokwane
Hoofstad Polokwane (Pietersburg)
Burgemeester John Mpe[1]
Grootste tale Noord-Sotho, Tsonga, Afrikaans
Oppervlakte 21 705 (2011)[2] km²
Bevolking 1 261 463 (2011)[2]

Die Capricorn-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo. Die setel van die munisipaliteit is in Polokwane. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC35.

  1. Nuusberig op Eyewitness News, 22 November 2016
  2. 2,0 2,1 Sensus-2011 Capricorn-distriksmunisipaliteit

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search