Carl Peter Thunberg

Carl Peter Thunberg
Gebore (1743-11-11)11 November 1743
Jönköping, Swede
Oorlede 8 Augustus 1828 (op 84)
Thunaberg, Uppland, Swede
Nasionaliteit Vlag van Swede Swede
Vakgebied Biologie

Carl Peter Thunberg (1743–1828) was 'n Sweedse plantkundige wat die Kaap besoek het op sy reise. Vanaf 1770 tot 1776 het hy in Europa, Afrika en die Ooste gereis. Hy het lank in die Kaap gebly. Hy het sy reise in Latyn gepubliseer maar dit is in 1795 in Engels vertaal. Hy het oor die flora van die Kaap en Japan geskryf.

Sy botaniese afkorting is: Thunb. .


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search