Cederberg Plaaslike Munisipaliteit

Cederberg Plaaslike Munisipaliteit
Kaart van Suid-Afrika wat Cederberg Plaaslike Munisipaliteit in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC012
 
Hoofstad Clanwilliam
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Suid-Sotho, Engels
Area 8 007 km²  
Bevolking 49,768 (2011)

Cederberg is 'n munisipaliteit in die Wes-Kaap binne die distriksgebied van die Weskus. Dit word begrens deur Matzikama in die Noorde en Bergrivier-munisipaliteit in die Suide. Die naam Cederberg, 'n samesmelting van die oorspronklike Afrikaanse naam Sederberg en die Engelse Cedarberg, is tans die amptelike en algemeen aanvaarde spelling .


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search