Champagne-Ardenne

Champagne-Ardenne

Départements Ardennes (08)
Aube (10)
Marne (51)
Haute-Marne (52)
Prefektuur Châlons-en-Champagne
Bevolking 1 339 000 inw.
(2006)
Bevolkingsdigtheid 52 inw./vk km
Oppervlakte 25 606 vk km
Arrondissemente 15
Kantons 146
Munisipaliteite 1 947
President van
Gewestelike Raad
Jean-Paul Bachy

Champagne-Ardenne [ʃɑ̃ˌpaɲaʀˈdɛn] was een van Frankryk se 26 administratiewe geweste (Frans: régions) wat van die Belgiese grens in die noorde tot by die oorsprong van die Seinerivier het gestrek. Die gewes was vernoem na die historiese landskap Champagne en die Ardenne-bergreeks en het beslaan 'n oppervlakte van 25 606 vierkante kilometer.

Champagne-Ardenne het 'n bevolking van 1,3 miljoen mense. Châlons-en-Champagne dien as die administratiewe hoofstad of prefektuur van die gewes, maar sy grootste en histories belangrikste stad is Reims.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search