Charles Davenport

Charles Davenport
Charles Benedict Davenport, ca. 1929.

Geboortenaam Charles Benedict Davenport
Gebore 1 Junie 1866
Stamford, Connecticut
Oorlede 18 Februarie 1944 (op 77)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Eugenetika en Biologie
Instelling(s) Cold Spring Harbor Laboratory
Alma mater Harvard-universiteit

Charles Benedict Davenport (1 Junie 186618 Februarie 1944) was ’n prominente Amerikaanse eugenetikus en bioloog. Hy was een van die leiers van die Amerikaanse eugenetikabeweging wat direk betrokke was by die sterilisering van ongeveer 60 000 "ongeskikte" Amerikaners en hy het ook die Sjoa in Europa beïnvloed.[1]

  1. Edwin Black, Oorlog teen die swakke: Eugenetika en Amerika se veldtog om ’n meesterras te skep, bl. 293 et seq

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search