Chihuahua (stad)

Chihuahua

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Chihuahua
 Koördinate 28°38′N 106°05′W / 28.633°N 106.083°W / 28.633; -106.083
 Gestig op 12 Oktober 1709
 Oppervlakte:  
 - Totaal ? vk km
 Hoogte bo seevlak 1 433 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 887 600
 - Bevolkingsdigtheid ?/vk km
 Tydsone MST (UTC -7)
 Somertyd MDT (UTC -6)
 Klimaat  
 - Tipe Half-droë klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 18,0 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 9,2 / 25,2 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 448,4 mm
 Burgemeester Javier Garfio (PRI)
 Amptelike Webwerf municipiochihuahua.gob.mx[dooie skakel]

Chihuahua is die hoofstad van die gelyknamige deelstaat Chihuahua en geleë in 'n vallei aan die oewers van die Chuviscarrivier ongeveer 1288km noordwes van Meksikostad. Die vallei word omring deur die Sierra Madre berge.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search