Chris Barnard (skrywer)

Chris Barnard
Gebore
Christian Johan Barnard

(1939-07-15)15 Julie 1939
Mataffin, naby Nelspruit, Suid-Afrika
Sterf28 Desember 2015 (op 76)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Alma materUniversiteit van Pretoria
BeroepSkrywer, teksskrywer, filmmaker, vrugteboer
EggenootAnnette (1962–1978 geskei)
Katinka Heyns (1978–2015 sy dood)
KindersJohan, Stephan, Tian,
Simon

Christian Johan Barnard (bekend as Chris Barnard; 1939–2015)[1] was 'n Suid-Afrikaanse outeur wat groot beroemdheid verwerf het met sy talle Afrikaanse romans, novelles, kortverhale, toneelspele, hoorspele, draaiboeke en televisiedramas. Barnard was deel van die sogenaamde Sestigers-beweging en in 1975 ’n medestigter van die Afrikaanse Skrywersgilde.[2]Hy was met die aktrise en rolprentregisseur Katinka Heyns getroud.[3]

  1. http://esat.sun.ac.za/index.php/Chris_Barnard
  2. http://www.springbokboeke.co.za/html/skrywers.html
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search