ChristenUnie

ChristenUnie
CU
Logo van die betrokke party.
Leier Mirjam Bikker
Gestig 15 Maart 2001
Samesmelting van Gereformeerd Politiek Verbond en Reformatorische Politieke Federatie
Hoofkwartier Partijbureau ChristenUnie, Johan van Oldebarneveltlaan 46, Amersfoort
Jeugvleuel PerspectieF
Ideologie Christelike demokrasie, sagte Euroskeptisme, sosiale Christenskap, Christelike links
Internasionale affiliasie European Christian Political Movement
Webblad christenunie.nl

Die ChristenUnie (Nederlands: ChristenUnie, CU) is 'n Nederlandse ortodoks-Protestantse politieke party, wat in 2001 gestig is. Die ChristenUnie is uit twee Protestantse partye gevorm: die Gereformeerd Politiek Verbond (GPV) en die Reformatoriese Politieke Federasie (RPF).

Die politieke leier is Mirjam Bikker. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die ChristenUnie verloor. Die party het 3 setels behaal (-2).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search