Christian Wulff

Christian Wulff
Christian Wulff
Christian Wulff in 2014

President van Duitsland
Ampstermyn
2 Julie 2010 – 17 Februarie 2012
Eerste minister Angela Merkel
Voorafgegaan deur Horst Köhler
Opgevolg deur Joachim Gauck

Eerste Minister van Nedersakse
Ampstermyn
4 Maart 2003 – 30 Junie 2010
Voorafgegaan deur Sigmar Gabriel
Opgevolg deur David McAllister

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Junie 1959 (1959-06-19)
Osnabrück, Wes-Duitsland (tans Duitsland)
Politieke party Christelik-Demokratiese Unie
Eggenoot/-note Christiane Wulff (1988–2006)
Bettina Körner (2008–hede)
Kind(ers) 2
Alma mater Universiteit van Osnabrück
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Christian Wilhelm Walter Wulff (* 19 Junie 1959 in Osnabrück) is 'n Duitse juris en politikus.

Sedert 4 Maart 2003 het hy die amp van eerste minister van die deelstaat Nedersakse beklee. Op 30 Junie 2010 is hy deur die Bundesversammlung as nuwe bondspresident van Duitsland en opvolger van Horst Köhler verkies. Hy het op 17 Februarie 2012 bedank ná media-onthullings oor praktyke tydens sy ampstermyn as premier van Nedersakse wat aan korrupsie grens.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search