Christoffel I van Denemarke

Christoffel I
Koning van Denemarke

Periode 1252–1259
Voorganger Abel
Opvolger Erik V
Huis Estridsen
Vrou Margaret Sambiria
Kinders Erik V
Matilda
Margaret
Vader Waldemar II
Moeder Berengária van Portugal
Gebore 1219
Oorlede 29 Mei 1259

Christoffel I (121929 Mei 1259) was van 1252 tot 1259 koning van Denemarke. Hy was die seun van Waldemar II en sy tweede vrou, Berengária van Portugal, en die broer van Abel en Erik IV.

Abel is op 29 Junie 1252 op 33-jarige ouderdom vermoor. In dié stadium is sy seun Waldemar deur die aartsbiskop van Keulen as gyselaar gehou en Christoffel is as koning gekies. Hy is op Kersdag 1252 gekroon.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search