Clive van Ryneveld

Clive van Ryneveld
Clive van Ryneveld as Suid-Afrikaanse krieketspeler vroeg in die vyftigerjare
Volle naam Clive Berrange van Ryneveld
Gebore (1928-03-19)19 Maart 1928
Kaapstad, Unie van Suid-Afrika
Gesterf 29 Januarie 2018 (op 89)
Kaapstad, Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Familie Jimmy Blanckenberg (oom); Philip van Ryneveld (seun)
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1ste rang
Wedstryde 19 101
Lopies aangeteken 724 4 803
Kolfgemiddeld 26,81 30,20
100s/50s 0/3 4/29
Hoogste telling 83 150
Aflewerings geboul 1 554 13 329
Paaltjies 17 206
Boulgemiddeld 39,47 30,24
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 9
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0
Beste boulontleding 4/67 8/48
Vangskote/Stonkings 14/– 71/–
Bron: Cricinfo,

Clive Berrange van Ryneveld (gebore op 19 Maart 1928 in Kaapstad, Kaapland, Unie van Suid-Afrika; oorlede op 29 Januarie 2018 in Kaapstad, Suid-Afrika[1]) was ’n Suid-Afrikaanse krieketspeler, politikus, prokureur en bankier.

  1. (en) "CSA pays tribute to Clive van Ryneveld" Geargiveer 18 April 2018 op Wayback Machine Sport24, 29 Januarie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search