Coert Steynberg

Coert Steynberg
Gebore
Coert Laurens Steynberg

7 Januarie 1905
Hennopsrivier, dist. Pretoria
Sterf28 Julie 1982 (op 77)
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepBeeldhouer
Bekend virBloedriviermonument
President Kruger-standbeeld (Krugerwildtuin)
Borsbeeld van L. Ron Hubbard wat in kerkgeboue van die Kerk van Sciëntologie vertoon word
EggenootElizabeth Bosman
KindersIsa Steynberg (nou Wiechers)

Coert Steynberg (*7 Januarie 1905, Hennopsrivier - †28 Julie 1982, Pretoria) was ’n internasionaal-bekroonde Suid-Afrikaanse beeldhouer en ontwerper. As 'n groot bewonderaar van L. Ron Hubbard, stigter van die Kerk van Sciëntologie, het hy in 1960 die kerkstigter se borsbeeld geskep wat in kerkgeboue dwarsoor die wêreld vertoon word en deur die kunstenaar as sy beste werk beskryf is.[1]

  1. Castle Kyalami: L. Ron Hubbard's History in South Africa. Besoek op 15 Julie 2020

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search