Colesberg

Colesberg
Colesberg is in Noord-Kaap
Colesberg
Colesberg
 Colesberg se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°43′S 25°6′O / 30.717°S 25.100°O / -30.717; 25.100
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitUbuntu
Stigting1830
Oppervlak
 • Totaal174,84 km2 (67,51 vk. myl)
Hoogte
1 369 m (4 491 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal16 869
 • Digtheid96/km2 (250/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.3%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense25.7%
 • Swart mense67.4%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Xhosa 59.5%
 • Afrikaans 33.1%
 • Sotho 2.8%
 • Engels 1.8%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
9795
Poskode (posbusse)
9795
Skakelkode051
Die kerkgebou van die NG gemeente Colesberg waak oor die hoofstraat.
Die dorp het sy naam te danke aan Colesbergkoppie.
Die gebou van die Gereformeerde gemeente is moontlik die oudste in Suid-Afrika wat nog as kerk gebruik word.
Talle ou huise op Colesberg is ingerig as oornagplek.

Colesberg is 'n dorp in die Noord-Kaap, aan die N1 nasionale pad, 220 km suid van Bloemfontein. Colesberg word as die middelpunt van die roetes tussen Kaapstad en Johannesburg, en laasgenoemde en Port Elizabeth beskou.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Colesberg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search