Colin Eglin

Colin Eglin
Colin Eglin
Colin Eglin in 1958.

Ampstermyn
1986 – 1987
Voorafgegaan deur Frederik Van Zyl Slabbert
Opgevolg deur Andries Treurnicht
Ampstermyn
1977 – 1979
Voorafgegaan deur Radclyffe Cadman
Opgevolg deur Frederik Van Zyl Slabbert

Persoonlike besonderhede
Gebore (1925-04-14)14 April 1925
Seepunt, Kaapstad
Sterf 30 November 2013 (op 88)
Kaapstad
Politieke party Verenigde Party (1958–1959)
Progressiewe Party (1959–1975)
Progressiewe Reformisteparty (1975–1977)
Progressiewe Federale Party (1977–1989)
Demokratiese Party (1989–2000)
Demokratiese Alliansie (2000–2013)
Alma mater Universiteit van Kaapstad

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Diens/Tak Suid-Afrikaanse Weermag
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog
Colin Eglin tydens die Tweede Wêreldoorlog
Die parlementêre koukus van die Progressiewe Party in 1960 op die trappe voor die parlement afgeneem. Voor: Walter Stanford, Harry Lawrence, Boris Wilson, Jan Steytler, Helen Suzman, Colin Eglin, Owen Williams. Agter: Ray Swart, Clive van Ryneveld, John Cope, Zach de Beer, Ronald Butcher.
Foto van plakkaat geneem van die koukus van die P.F.P. in 1988. Colin Eglin staan voor aan Helen Suzman se regterkant.

Colin Eglin (14 April 192530 November 2013) was van 1970 meermale leier van die Progressiewe Party en sy opvolgers.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search