Die Comrades-maraton is die wêreld se oudste en grootste ultramaraton wat elke jaar oor 'n afstand van ongeveer 90 km gehardloop word. Die wedloop vind plaas tussen Pietermaritzburg en die kusstad Durban. Die rigting van die wedloop word elke jaar gewissel tussen die op-wedren vanaf Durban en die af-wedren vanaf Pietermaritzburg.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search