D.F. Malherbe

D.F. Malherbe
D.F. Malherbe

Geboortenaam Daniël François Malherbe
Gebore 28 Mei 1881
Daljosafat
Oorlede 12 April 1969 (op 87)
Bloemfontein
Blyplek Bloemfontein
Burgerskap Suid-Afrikaans
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Vakgebied Tale (Afrikaans)
Instelling(s) Universiteit van die Oranje-Vrystaat
Alma mater Victoria-kollege
Universiteit van Halle
Universiteit van Freiburg
Toekennings Verskeie Hertzogpryse

Prof. Daniël François Malherbe (28 Mei 1881 – 12 April 1969) was ’n bekende Afrikaanse digter, dramaturg en romanskrywer. Hy is algemeen as D.F. Malherbe bekend en word veral onthou vir sy prosa asook Vergeet niet, wat as die eerste roman met artistieke waarde in Afrikaans beskou word.[1]

  1. http://esat.sun.ac.za/index.php/D.F._Malherbe

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search