Dagbreek (Sondagkoerant)

Die heel laaste uitgawe van Dagbreek, Sondag 22 November 1970.

Dagbreek (van kort ná sy ontstaan Dagbreek en Sondagnuus en van 1968 tot en met sy samesmelting met Die Beeld om op 29 November 1970 Rapport te vorm, Dagbreek en Landstem) was 'n Sondagkoerant wat in 1947 in Johannesburg ontstaan het as die tweede Afrikaanse Sondagkoerant. (Sondagnuus was die eerste, maar is kort ná sy oprigting by Dagbreek ingelyf.)


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search