Dagbreek Trust

Dagbreek Trust
Tipe Trust
Gestig 1953[1]
Hoofkantoor
SleutelpersoneDr Theuns Eloff (voorsitter)
Prof Somarie V Grey (ondervoorsitter)
Flip Buys (Trustee)
Jan Daniël Steinman de Bruyn (Trustee)
Bertus de Jongh (Trustee)
Astrid de Vos (Trustee)
Charles Erasmus (Trustee)
Ds Colin Hertzog (Trustee)
Prof Debra Meyer (Trustee)
Martie Prinsloo (Trustee)
Piet Smith (Trustee)
Eric Wasserman (Trustee)[2]
Gebied bedienSuid-Afrika
Webwerfdagbreektrust.com

Die Dagbreek Trust is 'n trust wat die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur in die oog het. Die trust befonds instellings en veldtogte wat Afrikaans bevorder (sien: Veldtog Afrikaans).[1]

  1. 1,0 1,1 Dagbreek Trust. ""Ons Agtergrond"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2019. Besoek op 29 Junie 2017.
  2. Dagbreek Trust. ""CV'S VAN TRUSTEES EN BEAMPTES"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2019. Besoek op 29 Junie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search