Dan Brown

Dan Brown
Gebore
Daniel Brown

22 Junie 1964
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer
Bekend virDigital Fortress
Deception Point
Angels & Demons
The Da Vinci Code
The Lost Symbol
Inferno
EggenootBlythe Newlon
Ouer(s)Constance en Richard G. Brown
Webwerfwww.danbrown.com
Handtekening

Dan Brown (gebore 22 Junie 1964) is 'n Amerikaanse skrywer van rillers en is veral bekend vir die skryf van die kontroversiële 2003-blitsverkoper, The Da Vinci Code (Afrikaans: Die Da Vinci-kode).[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search