Dan Sleigh

Daniel Sleigh
Geboorte (1938-11-03)3 November 1938
Geelbeksfontein
Langebaan
Weskus
Sterfte 28 Julie 2023 (op 84)
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Skrywer, geskiedkundige
Bekend vir Eilande
Afstande
Wals met Matilda[1]
Eerbewyse Verskeie, sien teks.

Daniel Sleigh (1938 - 2023) was 'n geskiedkundige en Afrikaanse skrywer van gedigte, jeugverhale, romans en historiese werke. Met sy skryfwerk het hy benewens ander toekennings ook die W.A. Hofmeyr-prys, die Universiteit van Johannesburg-prys, die M-Net-prys, die Helgaard Steyn-prys, die Suid-Afrikaanse Letterkundetoekennings se K. Sello Duiker-prys en die ATKV-Prosaprys verower. Hy het ook verskeie romankompetisies gewen. Sleigh se Eilande, in Engelse vertaling (Islands), word gelys as een van die "1001 Boeke om te Lees Voordat Jy Sterf."[2]

  1. https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/skrywer-historikus-dan-sleigh-sterf/ Opgespoor en besoek op 29 Julie 2023
  2. https://1001bookreviews.com/the-1001-book-list/ Opgespoor en besoek op 29 Julie 2023

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search