Danium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Neogeen Mioseen Aquitanium jonger
Paleogeen Oligoseen Chattium 23,03–28,1
Rupelium 28,1–33,9
Eoseen Priabonium 33,9–38,0
Bartonium 38,0–41,3
Lutetium 41,3–47,8
Ipresium 47,8–56,0
Paleoseen Tanetium 56,0–59,2
Selandium 59,2–61,6
Danium 61,6–66,0
Kryt Laat Maastricht ouer
Die verdeling van die Paleogeen (IKS).

Die Danium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen (serie/epog Paleoseen), en dus van die Kainosoïkum-era. Dit verwys na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 66 tot 61,6 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Maastricht, die laaste etage/tydsnede van die Kryt-periode en Mesosoïese Era, en is gevolg deur die Selandium.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search