Dertigers

NP van Wyk Louw

Die Dertigers is 'n groep Afrikaanse skrywers wat in die jare 30 van die twintigste eeu opgang gemaak het.

Die leidende figure van die Dertigers is die broers N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw, Uys Krige en Elisabeth Eybers. Name soos C.M. van den Heever en I.D. du Plessis word ook met die dertigers geassosieer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search