Die Antwoord

Die Antwoord
Die Antwoord tree op voor 'n uitverkoopte gehoor by die historiese El Rey-teater in Los Angeles, Kalifornië (VSA). 17 Julie 2010.
Agtergrondinligting
OorsprongKaapstad, Suid-Afrika
GenresKletsrym, hip-hop
Jare aktief2009 tot hede
EtiketteSONY ATV
AssosiasiesJack Parow
Fokofpolisiekar
Max Normal.tv
The Constructus Corporation
Webwerfwww.dieantwoord.com
LedeNinja, Yo-Landi Vi$$er, DJ Hi-Tek

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Die Antwoord is 'n musiekgroep wat in 2009 deur Watkin Tudor (Waddy) Jones (in Die Antwoord bekend as Ninja), Anri du Toit (Yo-Landi Vi$$er) en Justin de Nobrega (DJ Hi-Tek) in Kaapstad, Suid-Afrika, gestig is. Hul debuutalbum, $O$, is vir 'n kort rukkie gratis op die internet uitgereik. Die groep was in 2010 op 'n musiektoer deur Europa (insl.Skandinawië) en later in dieselfde jaar deur die VSA.[1]

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2010. Besoek op 5 Februarie 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search