Dokter knopie

Dokter knopie is 'n speletjie om kinders se soepelheid te toets en te ontwikkel aangesien dit hulle in allerhande vreemde posisies in druk. Dit word die beste buite op die grasperk gespeel maar kan ook in 'n kamer met baie ruimte gespeel word.[1]

  1. Dokter knopie[dooie skakel], takevirskole.co.za, besoek op 25 September 2015

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search