Dooiersak

Die dooiersak is 'n membraanagtige sak wat aan 'n embrio verbind is, en wat gevorm word deur die selle van die hipoblast aangrensend aan die embrioniese skyf. Die dooiersak het 'n belangrike rol in die vroeë embrioniese bloedverskaffing, en word grotendeels in die ontwikkelende ingewande geïnkorporeer tydens die vierde week van ontwikkeling.[1]

  1. Die Ontwikkeling Van Menslike: Klinies Georiënteerde Anatomie: Hoofstuk 7

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search