Doornik

Doornik

Tournai
Munisipaliteit
Die Groot Mark, kloktoring en katedraal van Doornik
Die Groot Mark, kloktoring en katedraal van Doornik
Vlag van Doornik
Vlag
Wapen van Doornik
Wapen
Ligging van Doornik in die provinsie Hainaut
Ligging van Doornik in die provinsie Hainaut
Koördinate: 50°36′00″N 3°23′00″O / 50.60000°N 3.38333°O / 50.60000; 3.38333Koördinate: 50°36′00″N 3°23′00″O / 50.60000°N 3.38333°O / 50.60000; 3.38333
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Wallonië
Provinsie Hainaut
Regering
 • BurgemeesterRudy Demotte (PS)
Oppervlak
 • Totaal213,75 km2 (82,53 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal69 256
 • Digtheid324/km2 (840/vk. myl)
Poskode
7500-7548
Skakelkodes069
Webwerfwww.tournai.be

Doornik (Frans: Tournai) in die Franstalige provinsie Hainaut (Nederlands: Henegouwen) is op een na die oudste stad van België en die sesde grootste van die Frankofone gewes Wallonië met sowat 69 000 inwoners (2011). Die stad, wat aan die Schelderivier lê, verwerf bekendheid deur die skilder Rogier van der Weyden en ook deur die porselein en muurtapyte wat hier vervaardig word. Twee historiese geboue is tot kulturele wêrelderfenis verklaar.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search