Droomstele

Droomstele
’n Replika van die Droomstele (San Jose, Kalifornië.
’n Replika van die Droomstele (San Jose, Kalifornië.
Beskrywing
Materiaal Graniet
Hoogte 3,6 m
Gewig 15 ton
Skryfwerk Egiptiese hiërogliewe
Geskep/ontstaan 1401 v.C
Ontdekking
Datum ontdek 1818
Ontdek deur Giovanni Battista Caviglia
Kultuur Nuwe Ryk, 18de Dinastie
Tans in Giza, Egipte

Die Droomstele van Toetmoses IV, ook genoem die Sfinksstele, is in die eerste jaar van sy bewind, 1401 v.C., opgerig. Soos met ander farao's van die Nuwe Ryk, was dit ’n soort goddelike wettiging van sy bewind.[1]

  1. Shaw, Ian, red. 2000, The Oxford History of Ancient Egypt, bl. 254. Oxford University Press 2000. Hardeband, ISBN 0-19-815034-2

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search