Dundee

Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Dundee (dubbelsinnig).
Dundee
Dorp
NG kerk Dundee
Dundee is in KwaZulu-Natal
Dundee
Dundee
 Dundee se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°10′21″S 30°13′53″O / 28.17250°S 30.23139°O / -28.17250; 30.23139
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikuMzinyathi
MunisipaliteitEndumeni
Stigting1835
Oppervlak
 • Totaal48,60 km2 (18,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal34 924
 • Digtheid719/km2 (1 860/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.2%
 • Indiërs/Asiërs7.0%
 • Bruin mense4.1%
 • Swart mense81.2%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Zoeloe76.3%
 • Engels15.6%
 • Afrikaans4.5%
 • Ander3.7%
Poskode (strate)
3000
Poskode (posbusse)
3000
Skakelkode034

Dundee is 'n dorp in noordelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, aan die noordelike kant van die Biggarsberg. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 34 924 gehad, van wie 2 500 (7.16%) blank was.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Dundee". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search