Ed Wynn

Ed Wynn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Isaiah Edwin Leopold
Geboorte (1886-11-09)9 November 1886
Sterfte 19 Junie 1966 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Keenan Wynn
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1903–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ed Wynn (9 November 1886 – 19 Junie 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alice in Wonderland (1951), The Diary of Anne Frank (1959), Babes in Toyland (1961), en Mary Poppins (1964).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search