Eddie Izzard

Eddie Izzard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward John Izzard
Geboorte 7 Februarie 1962 (1962-02-07)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eddie Izzard (gebore 7 Februarie 1962) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystery Men (1999), My Super Ex-Girlfriend (2006), Ocean's Thirteen (2007), en Across the Universe (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search