Elisabeth van Oostenryk-Hongarye

Elisabeth Amalie Eugenie in Beiere (München, 24 Desember 1837 – Genève, 10 September 1898) was hertogin in Beiere en prinses van Beiere uit die Huis van Wittelsbach en later – deur haar huwelik met keiser Frans Josef I – keiserin van Oostenryk en vanaf 8 Junie 1867 ook koningin van Hongarye.

Sy is algemeen bekend onder haar bynaam Sisi, soos haar familie haar genoem het. Met dié naam onderteken sy ook haar briewe aan haar naastes.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search