Elizabeth van York

Elizabeth van York
Koningingemaal van Engeland
’n 16de-eeuse kopie van ’n 15de-eeuse protret.
’n 16de-eeuse kopie van ’n 15de-eeuse protret.
Gebore (1466-02-11)11 Februarie 1466
Westminster-paleis, Londen, Engeland
Oorlede 11 Februarie 1503 (op 37)
Londense Tower, Londen
Eggenoot Hendrik VII van Engeland
Kinders Arthur, Prins van Wallis
Margaret, koningin van Skotland
Hendrik VIII van Engeland
Maria Tudor, koningin van Frankryk
Huis York
Vader Eduard IV van Engeland
Moeder Elizabeth Woodville
Godsdiens Rooms-Katoliek
Handtekening

Elizabeth van York (11 Februarie 1466 - 11 Februarie 1503) was van 1486 tot 1503 die vrou van Hendrik VII van Engeland. Sy was ook die ma van Hendrik VIII.

Elizabeth was van 18 Januarie 1486 tot met haar dood die eerste koningingemaal van die Huis van Tudor. Sy het in 1486 met Hendrik VII getrou ná sy oorwinning in die Slag van Bosworth, wat ’n einde aan die Rose-oorlog gebring het. Elizabeth en Hendrik het sewe kinders gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search