Elsa Joubert

Elsa Joubert
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elsa Antoinette Murray Joubert
Geboorte (1922-10-19)19 Oktober 1922
Paarl, Suid-Afrika
Sterfte 14 Junie 2020 (op 97)
Kaapstad, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep Skrywer, akademikus
Eerbewyse Verskeie, sien teks.
Bekende werke Die swerfjare van Poppie Nongena
Huweliksmaat Klaas Steytler
Kind(ers) Elsabé Antoinette, Henriëtte en Nicolaas Christiaan

Elsabé Antoinette Murray Joubert OIS (Paarl, 19 Oktober 192214 Junie 2020)[1] was 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse skrywer. Joubert het beroemdheid verwerf met haar novelle Die swerfjare van Poppie Nongena, wat in 13 tale vertaal is, en wat ook as 'n drama op die planke gebring is.[2][3] Sy was die niggie van die Afrikaanse skrywer Gideon Joubert. Sy is op 14 Junie 2020 aan Covid-19 oorlede.[4][1][5]

  1. 1,0 1,1 "Skrywer Elsa Joubert oorlede". Maroela Media. 14 Junie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020. Besoek op 14 Junie 2020.
  2. Vogel, Wanja Noordwes-Universiteit: http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/188
  3. Stellenbosch Writers: http://www.stellenboschwriters.com/jouberte.html
  4. "Elsa Joubert op 97 dood". Netwerk24. 14 Junie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020. Besoek op 14 Junie 2020.
  5. Cowell, Alan (25 Junie 2020). "Elsa Joubert, 97, Dies; Afrikaans Writer Explored Black Reality" [Elsa Joubert, 97, sterf; Afrikaanse skrywer verken swart werklikheid] (Doodsberig). The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2020. Besoek op 25 Junie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search