Emiratiese Krieketraad | |
---|---|
Kenteken van die Emiratiese Krieketraad
| |
Engelse naam | Emirates Cricket Board |
Afkorting | ECB |
Arabiese naam | مجلس الإمارات للكريكيت |
Land | Verenigde Arabiese Emirate |
Sportsoort | Krieket |
Stigting | 1989 |
Lid van | Internasionale Krieketraad |
Aangesluit in | 1990 |
Vastelandse beheerliggaam | Asiatiese Krieketraad |
President | Vasbert Drakes |
Voorsitter | Qasim Zubair |
Hoof- uitvoerende beampte | Kyle Mills |
Setel | Sharjah, Verenigde Arabiese Emirate |
Amptelike tale | Engels en Arabies |
Amptelike webwerf | emiratescricket.com |
Die Emiratiese Krieketraad (Engels: Emirates Cricket Board, afgekort “ECB”; Arabies: مجلس الإمارات للكريكيت) is die bestuursliggaam wat krieket in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) beheer. Die beheerliggaam is in 1989 gestig en in Sharjah gesetel. Sedert 1990 verteenwoordig dit die Verenigde Arabiese Emirate by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en sedert 1984 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search