Emsie Schoeman

Emsie Schoeman
Geboortenaam Emsie Botha
Geboorte 22 Desember 1933 (1933-12-22)
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise, skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emsie Schoeman (gebore Botha, 22 Desember 1933) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer. Sy is ook bekend as Suid-Afrika se Mevrou Etiket.[1]

  1. Tannie Emsie se lewe vol met skryf, tuin, kos[dooie skakel], Beeld, 21 Februarie 2008

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search