Ena Murray

Ena Murray
Gebore(1936-12-27)27 Desember 1936
Sterf4 Junie 2015 (op 78)[1]
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkrywer
Bekend virDie mees gelese skrywer in Afrikaans
EggenootBoet Murray
Jaques Mostert

Ena Murray (27 Desember 1936 – 4 Junie 2015) was ’n Afrikaanse skrywer van ontspanningsleesstof, wat meer as 130 boeke in haar loopbaan skryf. Sy is al as "die mees gelese skrywer in Afrikaans" beskryf.

  1. "Ena Murray oorlede" (in Engels). OFM. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 10 Maart 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search