Engelse Rugbyvoetbalunie

Engelse Rugbyvoetbalunie
Kenteken van die Engelse Rugbyvoetbalunie
Kenteken van die Engelse Rugbyvoetbalunie
Engelse naam Rugby Football Union
Afkorting RFU
Land Vlag van Engeland Engeland
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 26 Januarie 1871
Gestig in Londen, Engeland
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1890
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
Patroon Catherine, Prinses van Wallis
Voorsitter Tom Ilube
President Tom Ilube
Setel Twickenham-stadion, Londen, Engeland
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf englandrugby.com

Die Engelse Rugbyvoetbalunie (Engels: Rugby Football Union, afgekort “RFU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Engeland beheer. Die beheerliggaam is in 1871 gestig en by Twickenham gesetel. Sedert 1890 verteenwoordig dit Engeland by Wêreldrugby en sedert 1999 ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search