Eratostenes

Eratostenes

Gebore 276 v.C., Sirene
Oorlede 194 v.C. (op sowat 82), Alexandrië
Beroep Bibliotekaris, skrywer, digter, uitvinder
Bekend vir Sif van Eratostenes
Stigter van geografie

Eratostenes van Sirene (Grieks: Ἐρατοσθένης ὁ Κυρηναῖος, Eratosthénēs ho Kurēnaĩos; omstreeks 276 v.C. tot 195/194 v.C.) was ’n Griekse wiskundige, geograaf, skrywer, digter, uitvinder en veel meer. Hy was ’n geleerde man wat die hoofbibliotekaris van die Biblioteek van Alexandrië was. Sy werk kan vergelyk word met wat nou geografie is; hy het terme daargestel wat vandag nog gebruik word.[1]

  1. Roller, Duane W. Eratosthenes' Geography. New Jersey: Princeton University Press, 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search