Erns Louis Jansen

Klein Erns op sy ma, Mabel Jansen, se skoot.

Erns Louis Jansen (Pietermaritzburg, 27 Junie 1918Pretoria, 24 Mei 2011) was 20 jaar lank ’n Suid-Afrikaanse appèlregter. Hoewel hy van geboorte Afrikaneradel was, het hy sy lewe lank bo die politiek verhewe gebly en nooit by die Broederbond aangesluit nie. Toe hy as appèlregter aangestel is, het politieke oorwegings (steun vir die Nasionale Party) swaarder geweeg as regskennis. Jansen was een van die min uitsonderings op dié reël.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search