Erosiebeheer

Terrasse, bewerkte lande en bewaringstroke beskerm die grond en verbeter die waterkwaliteit op hierdie plaas in Iowa
Hidrosaaiing in die Verenigde Koninkryk.

Erosiebeheer  is metodes wat toegepas word om wind- of watererosie te voorkom in landbouaktiwiteite, landontwikkeling, op kusgebiede, rivieroewers en by konstruksie-areas. Effektiewe erosiebeheer moet toegepas word om waterbesoedeling, grondverlies, habitatvernietiging en skade aan eiendom te voorkom.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search