Esarhaddon

Esarhaddon
Koning van Assirië
Bewind 681-669 v.C.
Volle naam Aššur-ahu-iddin (Akkadies)
Gesterf 669 v.C.
Voorganger Sanherib
Opvolger Assurbanipal
Vader Sanherib
Moeder Naqi'a

Esarhaddon (Akkadies: Aššur-ahu-iddin, "Assur het ’n broer gegee") was ’n koning van Assirië wat van 681 tot 669 v.C. regeer het. Hy was die jongste seun van Sanherib en die Wes-Semitiese koningin Naqi'a, Sanherib se tweede vrou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search