Etienne Leroux

Etienne Leroux
Etienne Leroux omstreeks 1960
Gebore
Stephanus Petrus Daniël le Roux

13 Junie 1922
Oudtshoorn
Sterf30 Desember 1989
Bloemfontein
TitelSkrywer

Etienne Leroux (gebore Stephanus Petrus Daniël le Roux; 13 Junie 1922, Oudtshoorn20 Desember 1989, Bloemfontein[1]) was ’n internasionaal bekende Afrikaanse skrywer en een van die mees prominente Sestigers, wat die Hertzogprys meer as een keer en verskeie ander toekennings vir sy skryfwerk ontvang.[2]

Hy is gebore as Stephanus Petrus Daniël le Roux, maar verwerf bekendheid as skrywer onder die skuilnaam Etienne Leroux. Van sy bekendste werke sluit in: Sewe dae by die Silbersteins en Magersfontein, O Magersfontein![2]

  1. NB-Uitgewers: http://www.nb.co.za/authors/3309 Geargiveer 15 November 2016 op Wayback Machine
  2. 2,0 2,1 Esaach: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Le_Roux,_Stephanus_Petrus_Dani%C3%83%C2%AB1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search