Fallus

’n Muurskildering van Priapus, uitgebeeld met die eienskappe van Mercurius (Pompeji).

’n Fallus is ’n penis, veral ’n ereksie, ’n voorwerp wat soos ’n penis lyk of ’n voorstelling van ’n stywe penis.

Enige voorwerp wat simbolies of ironies soos ’n penis lyk, kan ook ’n fallus genoem word; daar word egter meer dikwels na sulke voorwerpe verwys as fallies (soos in "falliese simbool"). Sulke simbole stel dikwels vrugbaarheid voor, of kultuureienskappe wat met die manlike seksorgaan of orgasme verband hou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search