Fatimidiese Kalifaat

الدولة الفاطمية
al-Fāṭimiyyūn

Fatimidiese Kalifaat

909-1171

Flag of Fatimidiese Kalifaat
Vlag

Ligging of Fatimidiese Kalifaat
Ligging of Fatimidiese Kalifaat
Die Fatimidiese Kalifaat in sy grootste uitbreiding in 969
Hoofstad Mahdia (909–948)
Al-Mansuriya (948–973)
Kaïro (973–1171)
Taal/Tale Arabies, Berbers, Kopties
Godsdiens Sjiïtiese Islam
Regering Monargie
Kalief
 - 909–934 al-Mahdi Billah
 - 1160–1171 al-Adid
Historiese tydperk Middeleeue
 - Stigting 5 Februarie 909
 - Stigting van Kaïro 8 Augustus 969
 - Kruistogte 1095/99-1291
 - Ontbinding 1171
Oppervlakte
 - 969[1] 6 200 000 km2
2 393 833 sq mi
Bevolking
 - 969[1] skatting 4 100 000 
     Digtheid 0,7 /km² 
1,7 /sq mi
Geldeenheid Dinar
Voorafgegaan deur
Opgevolg deur
Abbasidiese Kalifaat
Aghlabide
Ikhsjidide
Ajjoebide
Almoravide
Koninkryk van Jerusalem
Vorstedom van Antiogië
Graafskap van Edessa

Die Fatimidiese Kalifaat (Arabies: الفاطميون) was ’n Islamitiese kalifaat wat van 909 tot 1171 oor verskeie dele van Egipte, Sisilië, Malta en die Levant regeer het. Die kalifaat se hoofstad was Kaïro.

  1. (en) Turchin, Peter; Adams, Jonathan M.; Hall, Thomas D (Desember 2006). "East-West Orientation of Historical Empires" (PDF). Journal of world-systems research. 12 (2): 219–229. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Desember 2018. Besoek op 9 Januarie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search