'n Fellow of the Royal Society is 'n genoot van die [Britse] Royal Society. Lede mag die postnominale letters "FRS" (Fellow of the Royal Society) gebruik. Ongeveer 80 lede van die Royal Society het die Nobelprys gewen.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search