Fidjiaanse Rugbyunie

Fidjiaanse Rugbyunie
Kenteken van die Fidjiaanse Rugbyunie
Kenteken van die Fidjiaanse Rugbyunie
Engelse naam Fiji Rugby Union
Afkorting FRU
Land Vlag van Fidji Fidji
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1913
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1987
Vastelandse beheerliggaam Oseanië Rugby
President Filipe Q. Tuisawau
Setel Suva, Fidji
Amptelike tale Engels en Fidjiaans
Amptelike webwerf fijirugby.com

Die Fidjiaanse Rugbyunie (Engels: Fiji Rugby Union, afgekort “FRU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Fidji beheer. Die beheerliggaam is in 1913 gestig en in Suva gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Fidji by Wêreldrugby en sedert 2000 ook by Oseanië Rugby (“OR”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search