Die Filistyne (Hebreeus: פְּלִשְׁתִּים, Plištim) was ’n volk wat in die Bybel beskryf word. Hulle was ’n seevarende volk wat hulle aan die einde van die 2de millennium v.C. op die kusstrook in die suide van Kanaän gevestig en vermoedelik intensiewe kontak behou het met Alasjië (Siprus), Miceense Griekeland en Minoïese Kreta.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search