Filoktetes

Beeld van Filoktetes deur Germain-Jean Drouais, 1786

In die Griekse mitologie is Filoktetes (Grieks: Φιλοκτήτης) die seun van die koning Poias van Meliboia in Thessalië, en van Demonassa (of Metone). As deel van die Argonoute het hy Jason (as een van die Argonoute) in die soektog na die Goue Vlies begelei. Hy het ook aan die kant van die Grieke aan die Trojaanse oorlog deelgeneem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search