Fisionomie

Anders as by frenologie, word gesigspiere eerder as die vorm van die skedel gebruik om menslike eienskappe te bepaal.

Fisionomie of gelaatskunde is die studie van die gesig. Gesigspiere (gelaatstrekke) word gebruik om 'n persoon se karaktereienskappe te ontleed. Die woord is afgelei van Grieks: φύσις (fusis), natuur en γνώμων (gnomon), beoordeler. Fisionomie word as 'n skynwetenskap beskou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search